Willard Louis

Willard Louis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Willard Louis Smith
Geboorte (1882-04-19)19 April 1882
Sterfte 22 Julie 1926 (op 44)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Willard Louis (19 April 1882 – 22 Julie 1926) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Scarlet Pimpernel (1917), Robin Hood (1922), Babbitt (1924), en Beau Brummel (1924).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy